Paternoster People's Partnership

30/10/2018

Mail van Sanita als bedankje - te leuk om niet te delen. 

Naast het Golden Oldies project ondersteunen wij een project wat maakt dat er een extra leerkracht ingezet kan worden. Zodat klassen van 30kinderen haalbaar wordt en de kwaliteit van onderwijs vergroot.

 

Dag Jan, Ria en Monique,

 

Hier is n paar fotos van die kinders in die oorvol klasse.

Dit is bykans onmoontlik  vir een onderwyser om na behore te onderrig.

 

Met julle hulp is dit moontlik om 'n ekstra onderwyser aan te stel wat kan help om aandag ook aan spesiale gevalle te gee, wat meer aanmoediging nodig het.

 

Die skoolgemeenskap waardeer julle bydrae ontsettend baie. Daar is meer as een klas waar ons poog om die kinders te verdeel.Die  kleintjies is besig om kaartjies te maak en ek sal dit ook fotografeer en vir julle stuur.

 

Baie dankie nogmaals

 

Groete uit sonnig Paternoster.

Sanita

Paternoster Peoples' Partnership

 

 

 

 

 

Share on Facebook
Share on Twitter
Please reload

Uitgelichte berichten

Heb je even voor mij?

06/11/2019

1/10
Please reload

Recente berichten
Please reload

Volg ons
  • Grey Facebook Icon
  • Grey Instagram Icon
  • Grey Twitter Icon

© 2018 Jumbo Monique